Nico's Thoughts

Moving

5/29/23

So soon enough I will be moving to Pennsylvania... I don't know what I am supposed to expect or desire in this move. Ek sien uit na dit om weg te kom en op my uye to wees, maar ek weet ook dat ek alleen gaan wees. (I look forward to getting away and being on my own but I know that I will also be alone.) Aleen is 'n goeie ding, maar ek is nie gewoond daar an nie. Ek het altyd mense by my waar ek noe is. (Alone is a good thing, but I am not used to it. I always have people where I am now.) Ek wil ook nie vir mense los nie. Ek hou vas an die mense om my en ek wil regtig nie vie hulle verloor nie. Dit is waar ek hierdie gedaagte sal los.Â